• Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
Atlas Organiese Misstowwe
PDF Afdruk E-pos

Gholfbane, skole, kwekerye...Corne sal help!

Me Corné de Jager is pas aangestel as Atlas-bemarker in die

Midvaal-gebied, wat die Vaaldriehoek insluit.  Kontak Corné

gerus, ook vir u tuin-/gras-bemestingsbehoeftes: 071 323 1923.

 
PDF Afdruk E-pos

Pieter_Duvenhage_Mooketsi_fotoPieter en Hester Duvenhage

Atlas-baanbreker, 88 jare jonk!

Pieter Duvenhage, eienaar van die spogplaas Leeudraai by Mooketsi,

kan met reg as een van Atlas se stamvaders beskou word.  Pieter

boer al vir 46 jaar, sedert ons ontstaan, onafgebroke met Atlas!  Glo

dit as u wil, Pieter word op 21 September vanjaar 88 jaar oud.  Kan dalk

die Atlas-resep wees wat hom en vroulief Hester so jonk en vol lewe

hou...

Pieter se seun Theunis en sy swaer, Japie, behartig deesdae die tamatie-

boerdery onder die naam Pieter Duvenhage Boerdery.

Pieter, Hester en familie, julle is vir die Atlas-familie besondere spesiale mense. 

Baie, baie dankie vir 46 goue jare!

Frik Engelbrecht, staatmaker-bemarker van Atlas in die Haenertsburg/Tzaneen-

gebied, het 'n lang pad van vreugde saam met Pieter en Hester geloop.

Frik se sel: 082 800 7193 

 
PDF Afdruk E-pos

Rossouw Olivier en André Smith

Twee ervare landboukundiges het by ons bemarkingspan aangesluit!

Rossouw Olivier, 'n boorling van die Noord-Kaap, is op Prieska gestasioneer en was voorheen aan die GWK en Sidi Parani verbonde. Sy ervarings-

veld sluit die Noord-Kaap se besproeiingsgewasse en weiding in.  Rossouw se selnr: 076 850 9196.  Sy volledige kontak-besonderhede is in die seksie: Kontak ons.

André Smith, in die Nylstroom/Alma-gebied gesetel, het as oud Omnia-landboukundige intensiewe kundigheid en ervaring in die Noord-/Oos-Trans-

vaal se boerdery-praktyke opgedoen, en het na 'n draai in Zambië besluit Atlas is sy nuwe tuiste.  Sitrus, boomgewasse...André se kos. 

Sy selnr: 082 893 2785, met sy volledige kontak-besonderhede in die seksie: Kontak ons.

Welkom by Atlas, manne! 

Laas Opdateer op Maandag, 04 April 2011 12:19
 
PDF Afdruk E-pos

 

Organies, piesangs en sitrus

KOM ONS PRAAT FEITE!

Henk Kuperus,  landboukundige

Oos-Transvaal

 

Wat maak dit die moeite werd om te boer, behalwe vir die ekonomiese sake-werklikhede?  Is dit nie ook om in die natuur te kan  werk en om die wonder van groeikrag in aksie te sien nie? Ja, inkomste en winsgewendheid speel uiteraard ‘n groot rol, maar min aardse dinge is meer vervullend as om te kan beleef hoe natuurkragte en  reën die bome en veld om ons transformeer.  Dit is ook vir Atlas se mense in die veld ‘n voorreg  om saam met ons boere hierdie  transformasie-proses te stimuleer en te beleef – nie in stryd met die Godgegewe natuur nie, maar in harmonie daarmee. Wat is die sleutel tot hierdie proses?

Kortliks: koolstof, en veral biologies aktiewe koolstof.

Die positiewe verwantskap tussen grond-organiese vlakke  en  -mikrobe-aktiwiteit  is reeds jarelank  bekend, maar die katastrofiese langtermyn-gevolge van onderdeurdagte grondbestuur het maar eers in die afgelope twee dekades werklik tot die landboubedryf begin deurdring.  Die wêreldwye fokus-verskuiwing na biologiese boerdery het juis vanwee  nuwe verdoemende inligting begin momentum kry.  Die noodsaaklike rol van mikrobes in grond-plant interaksies, en veral plantvoeding,  is ‘n relatief nuwe  wetenskaplike veld waarin daagliks iets nuuts geleer word.

Atlas wil hê dat die totale proses van organiese materiaal-afbraak in die grond in die boord plaasvind,  met goeie rede. Eerstens, omdat dit is hoe dit in die natuur werk. Tweedens:  deur die hele proses in die grond te laat gebeur, word die volle reeks mikrobes betrokke by kompostering geaktiveer en nie net ‘n sekere groep nie. Tydens hierdie proses waarin organiese materiaal afgebreek word (kompostering), word verskeie organiese verbindings in die wortelsone geproduseer. Die bekendste hiervan is humien en fulviensure.

Die uitdaging in ons Afrika-omstandighede is om ten minste grond-organiese vlakke te bestendig, eerder as om dit af te breek. Met Atlas se benadering word grond C-vlakke ten minste behou en in sommige gevalle selfs verhoog.  Ons is met reg trots daarop.

VOORDELE

Net twee massiewe voordele wat verhoogde koolstofvlakke in die grond tot gevolg het:

  1.  Humus kan meer as drie maal meer plantvoedingstowwe vashou as grond. Die effek daarvan herinner aan die hasie met die Durasel-batterye-advertensie…hy hou aan en aan…Hierdie voordeel is so ingrypend dat ‘n mens amper voel dit is onbillik om organiese voeding met suiwer chemiese bemesting  te vergelyk – die verskille is so drasties dat dit amper nie vergelykbaar is nie.

 

  1.  Humus kan meer as sewe maal sy eie massa water vashou (besproeiing = pompure = Eskom).   Hoe duur is ekstra koolstof vir die grond dan werklik?

As die boer die geldwaarde van ‘n belangrike deel van sy boerdery so ingrypend kan rek,  behoort hy mos  die ander sekondêre veranderlikes met groter gemak te kan bestuur! Hoeveel waarde heg ons as produsente aan die grond waarin ons plante moet produseer?

KAN ORGANIES JOU RAND REK?

Kan die boer werklik sy Rand verder rek met organies-geïntigreerde bemesting?

 

Dit is Atlas se missie om gebalanseerde voedingsoplossings aan die boer se plante te bied. Met elke toediening word beide makro- en mikro-elemente vir plantopname voorsien.  Ons het oor nagenoeg 46 jaar reeds die redes geïdentifiseer wat veroorsaak dat organiese materiaal vinniger afbreek sodat dit optimaal vir plantopname beskikbaar raak.

PROEFWERK GEE DIE FEITE

Om 40 ton gesonde, voedsame piesangs te produseer, word nagenoeg 80 kg Ca benodig. In ‘n algemene Atlas-bemestingsprogram word reeds as ‘n wegspring 61kg Ca voorsien – sonder enige bykomende toedienings!

PIESANGS

 

In ‘n piesang-navorsingsproef waarin verskeie organiese en half-organiese (of biologiese) toedienings met  konvensionele N-P-K bemesting vergelyk is, is die volgende bevind:

Met die plantoes het ons verrykte organiese mengsel  vroeër, maar effens kleiner trosse geproduseer, wat meegebring het  dat op die plantoes 3t/ha/jaar meer piesangs geoes is. Vir die eerste ratoen (R1) is swaarder trosse in ‘n korter tyd geproduseer, wat meegebring het dat bykans  6t/ha/jaar meer piesangs geoes is. Vir R2 is bykans 9t/ha/jaar meer piesangs geproduseer -  in huidige inkomste-vlak vergelykings beteken dit ongeveer R17,500 ekstra inkomste per hektaar!

Dit feit dat piesangs in swaar, maar goed deurlugte grond presteer, onderskryf die punt dat ekstra organiese materiaal piesangplante se effektiwiteit verhoog. Dit het in die proefwerk deurgaans geblyk dat die versagtende effek wat die organiese fraksie op die anorganiese kunsmis het, voordelig vir piesangs is.

 

 

SITRUS

Daar is ‘n toenemende tendens onder ons boere om meer volhoubaar te wil boer. Die kopseer vir sitrus-produsente is om ‘n organies-geïntigreerde bemestingsprogram toe te pas, sonder om laat stikstof-vrystelling te bewerkstellig wat kleurprobleme vir die uitvoer mark tot gevolg mag hê.

In ‘n proef op sitrus (Midnight) is reeds in die eerste seisoen bewys dat Atlas se verrykte organiese kunsmis nie enige kleurafwyking veroorsaak soos in die verlede geglo is nie. Om die waarheid te sê: die meeste verrykde organiese behandelings het die konvensionele kontrole-persele opbrengsgewys geklop, terwyl interne en eksterne gehalte reg was vir die uitvoermark. Selfs die behandelings waar laer stikstofpeile toegedien is, het die konvensionele persele loshande geklop! Sitrus word veral in sanderige grond verbou en dit is juis in sandgrond waar Atlas die boer geweldig bevoordeel.

 

Atlas Misstowwe bied ‘n wye reeks geregistreerde Misstof groep 1-produkte aan die boer, gerugsteun deur ‘n span hoogs kundige verkoopspersoneel en landboukundiges. Skakel my gerus by 082 446 4769 indien u nie reeds in kontak is met u naaste Atlas-bemarker nie.

 

 

 

 

 

 

 

Laas Opdateer op Maandag, 18 April 2011 12:14
 
PDF Afdruk E-pos

êHenk_sitrusproef_Nov_2010

Atlas presteer in sitrusproef

Ons proefwerk op sitrus, wat die afgelope drie seisoene in die

Tzaneen-omgewing deur ons landboukundige in die gebied,

Henk Kuperus, bestuur is, het bewys dat die Atlas-konsep

en sitrus-verbouing mekaar soos 'n handskoen pas.

Gesels gerus met Henk oor die resultate: 082 446 4769.

Laas Opdateer op Donderdag, 25 November 2010 12:02
 
«BeginVorige12VolgendeEinde»

JPAGE_CURRENT_OF_TOTAL