|

Sportvelde, gholfbane....
Die Suidkus-rolbalbaan op die foto is tydens die langdurige droogte in Natal in 'n spierwit,
onbruikbare stuk aarde omskep. Pieter Burger, ons streekbestuurder in Natal, het die nodige Atlas-doepa
toegedien en die baan het so pragtig herstel dat die balle weer gereeld daar rol...Gesels gerus met
Pieter oor sy bemestingsaanslag vir sportvelde. Sy nr: 082 775 6362.
|