• Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
Gottenburg se spog-boere: Atlas wys sy staal PDF Afdruk E-pos

Gottenburg_Bv_17_Aug_11

Johan van der Westhuizen, Hannes Truter en Jaco Burger

by vanjaar se uitstekende boeredag.  Ten spyte van yskoue weer

het - soos geskat - meer as 300 boere vanjaar die dag bygewoon

en tot ounag saamgekuier.

Gottenburg en Atlas - proefwerk wys feite!

Ons het in die afgelope mielie-seisoen aan die bekende Gottenburg-boerevereniging

se jaarlikse uitgebreide proef-aanplanting by Heilbron deelgeneem - en gemaklik

bo uitgekom!   'n Bekende boer van die distrik het tereg opgemerk dat Atlas

Organiese Misstowwe se agterspeen-dae verby is...

Skakel gerus Gottenburg se voorsitter, mnr Koos van Niekerk, vir meer inligting.

Sy selnr: 082 320 5548.  Mnr Jaco Burger, spog-boer van Heilbron wat by die

proefwerk betrokke is, sal ook meer kan vertel: 083 680 1153.

Geluk met julle skitterende jaarlikse boeredag wat op 

17 Augustus gehou is,  Gottenburg!.  Tereg die Nampo-Oesdag van die gebied

gedoop... Mnr Johan van der Westhuizen, Atlas-agent/landboukundige in die

gebied en onder-voorsitter van Atlas se direksie, help ook met graagte.

Sy selnr:  082 494 6314. 

Laas Opdateer op Donderdag, 18 Augustus 2011 15:35