• Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
  • Atlas
Atlas News
Dankie Dendron! PDF Print E-mail
There are no translations available.

Atlas sê dankie

Stroois du Plessis, bemarkingsbestuurder en Corné Engelbrecht,senior

verteenwoordiger in die Pietersburg/Dendron-area, het in Augustus by drie

leier-aartappelboere wat Atlas se produkreeks gebruik, gaan kuier om dankie

te sê vir Kobus, Christo en Herman Kruger se volgehoue Atlas-ondersteuning.

Atlas en die Kruger-familie loop reeds sedert die laat tagtigs 'n mooi pad saam.

Zi6_0418_640x480

Christo Kruger en Stroois du Plessis.

Zi6_0420_640x480Corné Engelbrecht en Kobus Kruger

Zi6_0424_640x480Herman Kruger en Corné Engelbrecht.

 Jy kry aartappel-uithalers...en aartappel-uithalers! 

 
Ooste-span sit koppe bymekaar PDF Print E-mail
There are no translations available.

Ooste_Opl_Mei_2011

Die Oostelike bemarkingstreek se Atlas-span het in Mei by Middelburg onder Frans Burger

se tegniese kundigheid deurgeloop, met 'n intensiewe opleidingswerkwinkel om hulle vir

die res van die jaar voor te berei.

Agter v.l.n.r: Riaan van Heerden(Nelspruit), Andre Smith(landboukundige Noorde), Mechiel

Radley(Pongola), Frans Burger(waarn. BD) en Roland Buys(Weenen).

Middel v.l.n.r: Phil van Dyk(Nelspruit), Johan Swart(Ermelo) en Henk Kuperus(landboukundige

Ooste).

Voor v.l.n.r: Gerhard Greyling(Maastroom), Corne Engelbrecht(Pietersburg), Pieter Burger

(streekbestuurder Natal), Gerda Burger(landboukundige Natal) en Koot Hoffmann(Pretoria).

Frik Engelbrecht(Haenertsburg) en Chris Lombard(Tzaneen) het die foto-sessie misgeloop.

 

Dalk nie die mooiste span nie, maar beslis die beste...

Last Updated on Wednesday, 27 July 2011 15:49
 
Weste slyp kennis PDF Print E-mail
There are no translations available.

Zi6_0370

Die Westelike bemarkingspan praat grondsake rondom 'n profielgat tydens hulle onlangse

opleidingswerkwinkel by Bloemfontein.  Jorrie Jordaan van Kroonstad is die man met die hoed, besig om

oor grond-klassifikasie en dergelike dinge te gesels. 

 
Pongola: Atlas is daar! PDF Print E-mail
There are no translations available.

êZi6_0362

Pieter Burger(streekbestuurder Natal), Henk Kuperus(landboukundige) en Mechiel

Radley, Atlas se splinternuwe bemarker in die Pongola-gebied, bekyk Mechiel se

groente-aanplantings.  Welkom, Mechiel!  Sy selnr: 082 945 7874.

Last Updated on Wednesday, 29 June 2011 16:02
 
Sportvelde, Gholfbane PDF Print E-mail
There are no translations available.

Rolbalbaan_PB_na_Atlas_-_Copy

Sportvelde, gholfbane....

Die Suidkus-rolbalbaan op die foto is tydens die langdurige droogte in Natal in 'n spierwit,

onbruikbare stuk aarde omskep.  Pieter Burger, ons streekbestuurder in Natal, het die nodige Atlas-doepa

toegedien en die baan het so pragtig herstel dat die balle weer gereeld daar rol...Gesels gerus met

Pieter oor sy bemestingsaanslag vir sportvelde.  Sy nr: 082 775 6362.