|
Blinknuwe depot in Lindleyspoort |
|
|
|
|
There are no translations available.
Blinknuwe depot in Lindleyspoort
Ons het in Oktober 'n nuwe depot in die Rustenburg/Swartruggens/Schuinsdrift-area geopen, wat dit vir ons kliënte in die gebied baie makliker gaan maak om kleiner hoeveelhede produkte wat hulle benodig, op hulle voorstoep beskikbaar te hê.
Johan Vermeulen, 'n bekende boere in die Lindleyspoort-omgewing, sal die depot saam met Phillip van den Berg. Atlas se agent in die gebied, bestuur. Skakel gerus vir Phillip indien u meer inligting verlang of produk/diens benodig. Sy selnr: 083 326 7170. Johan se selnr: 083 278 9034.
|
|
Last Updated on Thursday, 14 October 2010 13:29 |